20 Jaar van mode en kleur

20 Jaar van mode en kleur

 

 

Mercia is sinoniem met die House of Superior Clothing. Sy is die hartklop,  siel en dryfveer agter ‘n grootse mode-onderneming wat nie net vir die vroue van die ooste van Pretoria ‘n modelandmerk is nie maar vir vroue van reg oor die land.

 

Sy het n loopbaan in die korporatiewe wêreld prys gegee om van die huis af te werk om by haar kinders te wees. “Ek wou nooit ‘n mode ontwerper word nie. Ek wou net mooi en spesiaal aantrek, kreatief wees en met mense werk.”

 

Mercia sê: “Ek verkoop nie klere nie! Ek maak vroue mooi. Daar is honderde kettingwinkels waar mense klere kan koop. Die verskil by ons is dat ons ekstra moeite doen. Ons soek of ontwerp iets wat jou werklik pas, vlei en mooi laat voel.”

 

By The House of Superior Clothing vind meisies en vroue daardie besondere droomuitrusting vir spesiale geleenthede, of dit nou ‘n matriekafskeid, ‘n banket of jou kind se troue is.

 

Maak jou afspraak vandag om jou droom uitrusting te vind hier by House of Superior Clothing, en Mercia van der walt!

 

Anja du Plessis and Mercia van der walt in Southern france for the HSC 20 years celebration photoshoot.


2 thoughts on “20 Jaar van mode en kleur”

    • Hi there Nadine, unfortunately not as we always get the latest styles in and try not to get the same styles every time, the photos on our social media and site is to give an idea of the wide variety of styles we can get, when is your function ?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *